Welkom by die Skryfgeheime-klub!
January 17th, 2011

Hier mag Skryfgeheime-lede …
foto’s, werkstukke en stories plak, kommentaar lewer, kla, raadgee en baljaar.
Maar veral moet jy die artikels, werkstukke en briewe van jou medestudente lees, geniet en beantwoord en vriende met jou mede-studente maak. Gebruik mekaar as klankbord – dis die beste manier om te leer skryf.
Wil jy meer weet?
Besoek www.skryfgeheime.co.za en skryf saam.